FINANSIES

Die matrieks van 2010 het met die inisiatief vorendag gekom om fondse in te samel vir nuwe    
tafels waarby hulle hul matriek eksamen in die grootsaal kan aflê. Soos op die foto gesien kan word                                                  
is die huidige tafels wat gebruik word wat meer as 40 jaar oud is en word 3 maal 'n jaar uit klasse gedra na die grootsaal sodat die matrieks hul eksamen daar kan skryf. In hierdie proses het die banke al baie verniel geraak en is baie nie meer bruikbaar nie. Die skool ondervind 'n dringende behoefte aan 150 nuwe banke. Die matriek groep het reeds 'n paar inisiatiewe geloods maar ons is nog nie by die R40 000 wat ons gaan benodig nie. Die teiken datum waarteen ons die tafels wil aankoop is April 2010.

Per kind = R6 900 p.j.

Skoolfonds: is maandeliks betaalbaar versprei oor 10 maande (Januarie tot Oktober)
Indien die volle bedrag vereffen is voor of op 1 Maart kry u 5% korting.

Die volle bedrag kan ook eenmalig betaal word.  ‘n Aftrekorder-fasiliteit is ook beskikbaar.
U
ontvang u eerste rekening aan die einde van Februarie.  

Handboeke

Wetgewing vereis dat skoolgeld inklusief moet wees. Daarom moet handboeke
en vakgelde by skoolgeld ingesluit word.

Bankbesonderhede van die Hoërskool President

Absa Bank

Rek. Nr : 620 390 127

Tak : Goodwood 512 710

Verw : Leerder se naam en van

Faks nr. : 021 591 5183 (Me Theron)

Beurse:

Akademies

As aansporing vir ons akademiese pryse ken ons volle beurse en halwe beurse toe aan ons leerders vir volgehoue hoë akademiese prestasies, en wel as volg:

R4 000

90%

R3 000

85%

R2 000

80%

R1000

75%

Hierdie persentasie word bereken op die gemiddelde groot totaal van die November-eksamen en die groottotaal van die beste ander eksamen.

Sport

Beurse word toegeken aan leerders in graad 7, wat provinsiale kleure verwerf het in skoolsporte soos netbal, rugby, tennis, krieket en atletiek.
Beurse word ook aan leerders in graad 8 tot 12 toegeken wat Nasionale kleure verwerf in die volgende sportsoorte:
Atletiek ; Hokkie ; Netbal ; Rugby ; Tennis ; Krieket

Provinsiale Kleure

R2 500

Nasionale Kleure

R5 000

Aan leerders wat Provinsiale kleure verwerf in bogenoemde sportsoorte, word ‘n halwe beurs toegeken.

Leierskap

Die hoofleiers van laerskole kom ook in aanmerking vir ‘n beurs ten bedrae van R2500 'n jaar.


Fondsinsamelingsprojekte

Kosaand

Senor Chef

Musiekaand

Registrasievorm vir ouers

Naam van skool: ................................................................................................................................

Naam van leerder: .............................................................................................................................

Graad van leerder: .............................................................................................................................

Ouer 1:

Naam van ouer 1: .............................................................................................................................

Adres van ouer 1: .............................................................................................................................

Handtekening van ouer 1: .................................................................................................................

Ouer 2:

Naam van ouer 2: ...........................................................................................................................

Adres van ouer 2: ...........................................................................................................................

Handtekening van ouer 2: ...............................................................................................................

Datum: ...........................................................................................................................................