Inskrywings vind net op spesifieke dae en gedurende spesifieke ure plaas.  Hierdie  inligtingsessie moet deur u, die ouer(s) of voogde, asook die voornemende leerder bygewoon word. Belangrike inligting word vooraf aan u en u kind deurgegee en geleentheid word geskep om van u vrae te beantwoord.  Aan die einde van elke  sessie word die inskrywings afgehandel.

Die inligtingsessies vind in die skoolsaal plaas en begin stiptelik soos aangedui.  Al is u ‘n paar minute laat, moet u wag tot die volgende sessie begin.  Hou in gedagte dat  u dalk vêr moet parkeer en dus ‘n ent moet stap.

Geen leerder sal ingeskryf word sonder sy/haar ID nommer of geboortesertifikaat nie.  U moet ook asseblief die mees onlangse rapportverslag  van u kind se huidige skool saambring.

Inskrywingsdae:

Skakel asseblief die skool by 021 591 5181 vir datum en tye.

 

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE HOËRSKOOL PRESIDENT

WES-KAAPSE ONDERWYSDEPARTEMENT

Toelatingsnommer:

 

Toegelaat tot Gr.:

 

Slegs vir kantoorgebruik

 

 

 

A. LEERDER

VAN

 

VOORNAME

 

GEBOORTEDATUM

(d)

(m)

(j)

GESLAG

M

V

Maak 'n X in die toepaslike blokkie

RAS:

Blank

Kleurling

Asiër

Swart

Maak 'n x in die toepaslike blokkie

I/D NO:

HET U NOG KINDERS IN DIE SKOOL?

JA

NEE

VERSTREK NAME HIERONDER INDIEN "JA"

1.

GRAAD/SEKSIE:

2.

GRAAD/SEKSIE:

SPESIFISEER ENIGE KRONIESE SIEKTETOESTAND WAARVAN DIE SKOOL BEHOORT KENNIS TE DRA:

 

 

HUISDOKTER:

TEL. NO.:

VORIGE SKOOL:

LAASTE GRAAD GESLAAG

 

JAAR

 

VAKKEUSE

ENG. HUISTAAL

ENG. ADD. TAAL

MUSIEK

Maak 'n X in die blokkie watter vlak van Engels u kind verkies. Maak 'n X indien u kind Musiek as vak wil neem

BUITEMUURSE AKTIWITEITE: Dui asb aan watter aktiwiteite u kind aan deelneem.

Sport

 

Kultuur

 

Ander

 

Uitsonderlike sportprestasies deur u kind behaal:

Leierskapposisies beklee in vorige skool:

B1. VADER

 

VOOG

 

Maak 'n X in die toepaslike blokkie

ID-Nr.:

TITEL:

VOORLETTERS:

VAN:

ADRES

 

POSKODE:

Tel.no.:

(H)

(W)

(Sel)

B2. MOEDER

 

VOOG

 

Maak 'n X in die toepaslike blokkie

ID-Nr.:

TITEL:

VOORLETTERS:

VAN:

ADRES

 

POSKODE:

Tel.no.:

(H)

(W)

(Sel)

 

DUI AAN MET "X"

C. ALGEMEEN

WIE IS VERANTWOORDELIK VIR DIE REKENING?

VADER

MOEDER

VOOG

BY WIE IS DIE KIND WOONAGTIG?

VADER

MOEDER

VOOG

ENIGE BESWARE TEEN GODSDIENSONDERRIG?

JA

NEE

 

_____________________________________                                                     ______________________________

HANDTEKENING: (Vader/Moeder/Voog)                                                                           DATUM      


DIE HOËRSKOOL PRESIDENT

ONDERNEMING BY TOELATING VAN LEERDER

Aansoek is gedoen vir toelating tot die skool van die volgende leerder:

 

Naam van Leerder:  ____________________________________________________________________

 

INDIEN BOGENOEMDE LEERDER TOT HIERDIE SKOOL TOEGELAAT WORD, SAL DIE ONDERSTAANDE ONDERNEMING BINDEND WEES

 

 

Ek, (vader/moeder/voog), ______________________________________ onderneem die volgende namens bogenoemde leerder.

 

1.           Toestemming word verleen dat my kind met vervoermiddels deur die skool gereël, vervoer mag word vir bona fide skool- en sportaangeleenthede sonder dat die vervoerkontrakteur in persoon, die onderwysers of Beheerliggaam van die Hoërskool President, aanspreeklik sal wees vir enige eis(e), hoe ookal veroorsaak wat mag voortspruit uit sodanige vervoer of verblyf, behalwe waar nalatige optrede bewys kan word.

 

2.           Wanneer buitemuurse funksies waarby my kind(ers) betrokke is, gereël word, verval die skool se verantwoordelikheid na 30 minute nadat die leerders teruggekeer het by die skool vanaf sodanige funksies. Dit is my as ouer/voog se verantwoordelikheid om die leerder betyds by die skool te kom afhaal.

 

3.           Die finansiële verpligtinge teenoor die skool sal nagekom word. Skoolgeld sal stiptelik vereffen word soos ooreengekom.

 

4.           Die leerder sal die amptelike skooldrag dra.

 

5.           Stiptelike en gereelde skoolbywoning, asook deelname aan buitemuurse aktiwiteite, sowel as die aanvaarding en onderwerping aan die gesagstruktuur en die gedragskode vir leerders sal plaasvind.

 

Ek verklaar dat ek die inhoud van hierdie onderneming begryp en dat dit bindend is solank my kind 'n leerder aan die Hoërskool President is.

.............................................................................                                                       .................................................

HANDTEKENING VAN OUER/VOOG                                                                        DATUM

 

E-POS ADRES:  ....................................................................................................

 

ONDERNEMING DEUR LEERDER

 

Hiermee onderneem ek om die gedragskode vir leerders na te kom totdat ek die skool verlaat.

 

 

 

HANDTEKENING VAN LEERDER:  ..................................................................       DATUM:  ..........................