Wes-Kaap Onderwysdepartement

Western Cape Education Department

ISebe leMfundo leNtshona Koloni

 

Navrae
Enquiries
IMibuzo

PA. Vinjevold

Telefoon
Telephone
IFoni

021 467 2535/6

Faks
Fax
IFeksi

021 461 3694

Verwysing
Reference
ISalathiso

13/2/11/4

  

 

  

 

 

 

 

 

 

PRESSIES IS TOPS!

In die 39 jaar sedert die eerste matriekklas in President (1968), het President se matrikulante ’n verstommende 98,43%-slaagsyfer behaal.

Die matrieks van 1999 en 2000 behaal ’n slaagsyfer van 99.59% en in 2001, 2002 en 2003 slaag al ons matrieks (100%) hul finale eksamen – voorwaar ’n skitterende prestasie!
 

Die matriek slaagsyfer van 2004 is 100%,  2005 s'n is 97.24% en in 2006 behaal hulle ’n slaagsyfer van 98.58%.

Die matriek slaagsyfer van 2007 is 95,30%, 2008 s'n is 100%

 


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

     

 

 


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

In die Hoërskool President glo ons aan
*
      ‘n Vaste geloof in die Bybel en die Drieënige God
*
      Goeie gedrag en beskaafde optrede van leerders en personeel
*
      Harde werk en hoë akademiese standaarde
*
      Goeie orde en dissipline
*
      Die ontwikkeling van leerders op die gebied van sport, akademie en kultuur
*
      Netheid van werk en voorkoms
*      Gesonde en goeie geldbestuur


Slaagvereistes

       Graad 8
1)    Voorskrifte is baie vaag.
2)    Basies word daar gekyk na die 2 Tale en Wiskunde waarin die leerder 'n kode 3 moet behaal.                                                            

3)    In die ander vakke moet leerder oorwegend 'n kode 3 behaal.

4)    'n Leerder mag nie langer as 4 jaar in 'n fase wees nie ( Gr. 7-9 )

5)    Minstens 'n 4 vir 3 Leerareas, waarvan een die Huistaal moet wees, en

6)    minstens 'n 3 vir 3 van die Leerareas, waarvan Wiskunde een moet wees.

 

       Graad 9
1)    Minstens 'n kode 4 in 3 leerareas, waarvan een die Huistaal moet wees, en
2)    minstens 'n kode 3 vir 3 van die ander leerareas, waarvan Wiskunde een moet wees.
   

 

       DASS 75%

       GTA's 25%

 

Vakkeuse vir Gr 10-12

 

Groep A

Ry

Vakke

Groep B

Ry

Vakke

 

1

Afrikaans Huistaal

 

5

Lewenswetenskap

 

 

 

 

 

Geskiedenis

 

 

 

 

 

Geografie

 

 

 

 

 

Rekenaartoepassingstegnologie

 

 

 

 

 

Musiek

 

2

Engels Huistaal

 

6

Natuurwetenskap

 

 

Engels Addisionele Taal

 

 

Besigheidstudies

 

 

 

 

 

Geografie

 

 

 

 

 

Verbruikerstudie

 

 

 

 

 

Musiek

 

 

 

 

 

Kuns (Drama/Visueel)

 

3

Wiskunde

 

7

Rekeningkunde

 

 

Wiskunde Geletterdheid

 

 

Lewenswetenskap

 

 

 

 

 

Toerisme

 

 

 

 

 

Musiek

 

4

Lewensoriëntering

 

8

 

 

 

 

  Graad 10, 11 & 12
1)    40% vir Afrikaans
2)    40% in enige ander twee vakke wat die kandidaat aanbied.
3)    30% vir drie ander vakke.

 

       

SKOOLHOOF:  PGH COLYN
Tel: (021) 591 – 5181
Faks: (021) 591 - 5183

TYDROOSTER

Periode

MAANDAG

DINSDAG

WOENSDAG

DONDERDAG

VRYDAG

 

Saal

Admin

Bybelonderrig en PICS

Admin

Bybelonderrig

 

07:45 - 08:25

07:45 - 08:10

07:45 - 08:05

07:45 - 08:10

07:45 - 08:05

 

Admin

Lees

Admin

 

Admin

 

08:25 - 08:40

08:10 - 08:40

08:05 - 08:25

 

08:05 - 08:25

1

08:40 - 09:30

08:40 - 09:30

08:25 - 09:15

08:10 - 09:05

08:25 - 09:16

2

09:30 - 10:20

09:30 - 10:20

09:15 - 10:05

09:05 - 10:00

09:16 - 10:07

3

10:20 - 11:09

10:20 - 11:09

10:05 - 10:55

10:00 - 10:54

10:07 - 10:57

pouse

11:10 - 11:30

11:10 - 11:30

10:55 - 11:14

10:55 - 11:15

10:58 - 11:23

4

11:30 - 12:20

11:30 - 12:20

11:15 - 12:05

11:15 - 12:10

11:23 - 12:14

5

12:20 - 13:09

12:20 - 13:09

12:05 - 12:54

12:10 - 13:04

12:14 - 13:04

pouse

13:10 - 13:30

13:10 - 13:30

12:55 - 13:15

13:05 - 13:25

13:05 - 13:25

6

13:30 - 14:19

13:30 - 14:19

13:15 - 14:04

13:25 - 14:19

13:25 - 14:15

 

Personeel

Personeel

Personeel

Personeel

Personeel

 

14:20 - 14:25

14:20 - 14:25

14:05 -14:25

14:20 - 14:25

14:16 - 14:25


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Waar Tygerberg bo Kaapse vlak

Deur grys-blou lug en vertes dring

Staan hoog die skool waaraan ons trots

Ons trou en liefde dankbaar bring

Hoog President, ons roem jou naam

In werk en spel, in lied en taal

Ons sing jou eer, verbrei jou faam

Die fakkel wat bo Vrijzee straal

 

Gee Heer dat vir die jare voor

Die arbeidsvreug ons erfenis bly

Die wil om oor die swaarkry uit

Tot die oorwinning te bly stry

Skenk vir ons hart, 'n droom wat leef

En vir ons oog 'n ster wat lei

Sodat ons trots aan eie land

Ons onverdeelde trou kan wy