President Ondersteuners Klub (POK)
|
|
Doelstellings
Projekte wat onder andere reeds finansieel ondersteun is:
Verskeie sporttoere
Aankoop
van sporttoerusting en –klere vir leerders
Reistoelae vir provinsiale
spelers
Opknapping van netbalbane
|
|
Subsidie aan behoeftige leerders buite
sportverband
Aankoop van saalstoele
Inrigting van snoepwinkel
Ondersteunersklubbaadjies
en -truie
Lidmaatskap
Alle ouers of wettige
voogde asook alle ander belangstellendes
Jaarlikse klubfooi: R40
per gesin per jaar
Bestuur
Twaalf lede met dien verstande dat verteenwoordiging van alle ander belangstellendes beperk word tot ‘n maksimum van ses. Die skoolhoof dien ex officio in dié liggaam.
Hoofbestuurslede
|
Tesourier |
Lynette Venter |
|
Voorsitter: |
Jean du Plessis |
|
Onder-voorsitter |
Pierre de Villiers |
|
Sekretaresse: |
Ericha Koorts |
|
Ander lede: |
Willem Conradie |
|
|
Hanlie Swart |
|
|
S.D. la Grange |
|
|
Tertia van Zyl |
|
|
Stokkies Truter |
|
|
Johan Swart |
|
|
Hilda Hoffmann |
|
|
Evelyn Koorts |
|
|
P. Colyn |
|
|
P. de Jager |
Projekte aangebied om fondse te genereer:
Kwartaallikse danse in
die Grootsaal
Bedryf van snoepwinkel tydens sportwedstryde
Hantering van
kontantkroeg by verskeie geleenthede
|
|
|
|
|
|
||
|
|
||
|
|
||
|
|