Annie Kloppers (Le Roux) (1982) behaal SA-kleure in atletiek en verteenwoordig ook haar land in netbal.
‘n Naam wat in atletiekkringe
op almal se lippe is, is dié van Marcus la Grange (1994) - ons
hou sy vordering met belangstelling dop.
Die Smit-broers is steeds
‘n verskrikking in hamergooi. Riaan Smit (2000) lewer puik prestasies
op top vlak en boetie Werner Smit het tydens
die junior węreldkampioenskap in Jamaika (Julie 2002) met die goue medalje
weggestap – Pressies se eie Junior Węreldkampioen in hamergooi.

